Ask an expert
Question

12 Jul 2005

Sê vir my daar is 'n kans
Hi, ek het dringend hulp nodig.

Ek het omtrent so maand terug 'n laboraskopie en histeroskopie gehad omrede ek twee keer daardie betrokke maand gemenstrueer het. Die ginekeloog het vir my gesê dat ek endeometreose het en my op 'n voorbehoedmiddel gesit. Hy't gesê dat dit sal weggegaan vir ses maand. Ek het 'n week daarna sex gehad. Die menstruasie is nog nie weg nie wel minder. Kan ek swanger geraak het tussen alles deur?
Answer 631 views
Expert
GynaeDoc
gynaedoc

01 Jan 0001

Pregnancy is not likely. The Pill does not always help completely. Wait another month. If the bleeding persists, contact your doctor again.

Best wishes
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.