Ask an expert
Question

22 Jul 2008

skyn swangerskap of swanger????
dis al 2 weke nadat ek moes begin het met my mensturasie en nog steeds niks nie. die tuis swangerskappe wys negatief en was vrydag by die dr. hy het bloed getrek en die uitslae van my hcg is 0.2. hy se dat nie positief is nie maar dat dit ook nie negatief is nie. en dat ons oor 10 dae weer moet bloed trek. al wat ek wil weet is dat ek volgens my datums nou 6 weke swanger is. is dit moontlik om 6 weke swanger te wees met & #39 n lae hcg vlak of is dit & #39 n skyn swangerskap? toe dit bloed getrek is toe was ek 5 en & #39 n half weke. indien dit & #39 n skyn swangerskap is wat gaan nou gebeur?
Answer 15,338 views
Expert
GynaeDoc
gynaedoc

01 Jan 0001

A value of < 5 is regarded as negative. There may be other reasons for your missed period, such as hormone diseturbances or cysts. I'm sure that your doctro will look into this.

Best wishes
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.