Ask an expert
Question

10 Jan 2005

swanger, blou voete
ek is 22 weke swanger en beide ek en die baba is blakend gesond. ek het net een vraag:

ongeveer 'n week gelede het ek agtergekom die kante van my voete (die sagte kol tussen die enkel en tone, aan die binnekant) is potblou, dit lyk soos kneusplekke! dis glad nie seer nie en ek het nie eers die verkleuring raakgesien voordat iemand nie gevra het wat ek oorgekom het nie!

ek het baie min gewig opgetel met die baba sover (slegs ongeveer 2kg) en ek het nie probleme met water retensie nie (my voete swel slegs as ek buitengewoon baie gestaan het).

wat kan die oorsaak hiervan wees en behoort ek bekommerd te wees?
Answer 703 views
Expert
GynaeDoc
gynaedoc

01 Jan 0001

If you did not notice the change in colour, I presume that it is not obvious. I can't tell what the problem is as it is quite unusual.`Ask your doctor to have a look at it at your next visit.

Best wishes
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9362 votes
No
67% - 19327 votes
Vote