Ask an expert
Question

14 Dec 2004

Swangerskap breuk. DRINGEND ASB!!
Ek was gister vir my 32 weke check-up by die dokter gewees.Baba is al 2.1kg.Ek her vir die afgelope 6 weke so brand sensasie aan die linkerkant van my maag wat erger raak as ek aktief is!
Volgens my gynie is dit 'n swangerskap breuk en sal dit weg gaan na die baba gebore is.
Ek het die dokter gevra of dit 'n rol gaan speel as ek normaal wil kraam toe sê hy ek moet wag tot en met my 36 weke check-up dan sal hy vir my kan sê.
Hierdie is my tweede swangerskap en ek het normaal geboorte gegee met my eerste baba.
Volgens u mening sal ek normaal kan kraam of nie,ek wil nie my baba se lewe in gevaar stel nie!!
Baie dankie
Answer 2,825 views
Expert
GynaeDoc
gynaedoc

01 Jan 0001

I presume that you have heartburn from a hiatus hernia. This should not interfere with giving birth normally.

Best wishes
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9362 votes
No
67% - 19304 votes
Vote