Ask an expert
Question

29 Jul 2008

tubal pregnancy o just late inplantation
Ek het ' n probleem. EK was swanger Jan en toe het hulle Maart ontdek dit is ' n buis swangerskap en die hele buis en baba moes verwyder word. Daai tyd het ek ' n bloedtoets gaan doen toe ek gedink het ek is swanger, maar dit het negatief terug gekom, en ek het begin menstrueer, en toe twee weke later glo ek steeds ek is swanger en toets weer en daar is dit toe positief. Ek het nogals die eerste keer getoets op die dag wat ek moes begin menstrueer. Nou is ek weer twee dae laat met my menstruasie en het gister ' n swangerskaps toets gedoen maar dit wys negatief? My borste is seer en ek het nes die eerste keer pyn op my maag en pyn in my lies as ek hoes of nies. Kan ek swanger wees maar die inplanting het net laat plaasgevind? Ek het nog nie begin menstrueer nie, en ek is nou sooooo bang dit is weer ' n buis swangerskap en dat my laaste en enigste buis ook verwyder sal word. EK het dit dokter gebel, maar hy is sooo besig, hy kan my nie dadelik sien nie.
Answer 579 views
Expert
GynaeDoc
gynaedoc

01 Jan 0001

Hopefully you will have seen your doctor by now, but the best thing would be to do a blood test now.

Best wishes
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.