Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- CyberDoc
- Oral health expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
Vraag??
Ekt nou al my pil se boekie deur gelees maar ek kry nie al die antwoorde lekker daar in gelees wat ek soek nie. My period moet vandag begin soos die pakkie nou aandui, begin die noodwendig in die silwer area of kan dit dalk ' n dag laat wees, want gewoontlik drink ek die pil stiptelik om 07:40, maar vanoggend het ek heel te mal vergeet so ek het nog nie gedrink nie, sal dit nou my periode beinvloed dat dit nou later begin, ek het seks gehad die maand maar daar was altyd ' n kondoom gebruik en niks het fout gegaan daarmee nie, wil net rustigheid kry.
Your period can vary by a day or two. The missed pill can influence this.
Best wishes
Best wishes
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.