Ask an expert
Question

16 Jul 2008

VRAGIES WAT MY DEURMEKAAR MAAK!
HI DOKTER,

KAN U VIR MY HELP MET 'N PAAR VRAE ASB. EK IS AL SO DEURMEKAAR VAN MENSE WAT ELKEEN VERSKILLENDE RAAD/ANTWOORDE GEE.

HOE WEET 'N VROU OF SY OVULEER OF NIE? HOE LANK VAT DIT VIR 'N SIKLUS OM WEER "NORMAAL" TE RAAK NA MENS VOORBEHOED GESTAAK HET?

EK WAS OP DIE INSPUITING VIR 3 JAAR, TOE OORGEGAAN NA DIE VOORBEHOED STICKER. DIT STICKER HET DADELIK MY MAANDELIKSE MENSTRUASIE OP TYD LAAT GEBEUR. EINDE MAART HET EK OPGEHOU EN ONS PROBEER HARD VIR 'N BABA. NA 38 DAE HET EK MY 1STE MENSTRUASIE GEHAD, TOE NA 28 DAE EN NOU NA 41 DAE. OVULEER EK ALHOEWEL DIE SIKLUSSE SO ONGEREELD IS? IS JOU VRUGBAARSTE TYD NOGSTEEDS +- DAG 14 ALHOEWEL DIT SOMMIGE KERE LANGER AS 28 DAE VAT?

DANKIE VIR U TYD AN RAAD!

Answer 3,079 views
Expert
GynaeDoc
gynaedoc

01 Jan 0001

If you have a regular cycle, it is likely that you are ovulating.After stopping the Pill/patch, your cycle should be normal within 3 months.
With the cycle you describe, it does not sound like you are ovulating regularly.

Best wishes
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.