Ask an expert
Question

01 Jul 2005

Hoofpyn
Ek sukkel die afgelope paar weke met hoofpyne. Dit is meer en deels in die bokant van my kop en ook veral in my slape. Ek is deur my dokter verwys na 'n Internis, ek was nou nog nie daar nie, maar die hoofpyne voel beter. Ek het sedertdien ophou rook ook. Ek sukkel nog wel met geweldige "steekpyne" wat deur my kop gaan. Ek weet nie of dit genoeg rede is om nogsteeds my afspraak met die Internis na te kom nie. My slape pyn ook nog. Het u vir my raad? Wat veroorsaak die steekpyne?
Answer 6,369 views
Expert
Headache expert
Headache expert

01 Jan 0001

Beste Lara,

Dit is belangrik dat u die afspraak met die Internis nie kanselleer nie, want u moet seker maak dat daar nie n ernstige oorsaak is vir die pyn. Gelukkig, in die groot meerderheid hoofpynleiers is dit nie die geval nie.

As daar vasgestel is dat daar nie n ernstige problem is nie, dan is dit nodig om te diagnoseer waarvandaan kom die pyn. On dit te doen is die beste benadering n “multidisiplinere” een. Daar is so veel verskillende strukture in die kop, dat nie een tiepe dokter al die kennis het – n oogaarts sal net na die oe kyk, n tandaarts na die tande, ens. Daarom is dit nodig om die kennis te gebruik van verskeie dokters, en sodoende al die bydraende faktore te identifiseer.

Die steekpyne kan van verskeie structure kom, en sonder on volledige ondersoek, is dit onmoontlik om vas te stel waarvandaan die pyn presies kom.

Die inligting is verskaf deur die multidisiplinere span van The Headache Clinic in samewerking met The International Headache Society en die Suid Afrikaanse Institut vir Hoofpyn en Migraine. Om die spesialiste te raadpleeg, bel asseblief 0861 678 911.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9369 votes
No
67% - 19367 votes
Vote