Ask an expert
Question

18 May 2020

Been pyne
Ek het baie las van pyn in my bobeen en knieƫ in die nag. Dit help om op te staan en bietjie te loop maar dan is dit moeilik om weer aan die slaap te raak
Answer 2,149 views
Expert
Healthy Bones
Healthy Bones

18 May 2020

Hello Jenny
Dit kan 'n vorm van artritis wees, maar dit is beter dat jou dokter jou ondersoek en die oorsaak vasstel en jou dalk vir bloedtoetse en x-strale stuur as hy dink dit is nodig.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.