Ask an expert
Question

27 Jul 2006

Baie seer kniee
Hallo ek het die afgelope tyd verskriklik pyn in my kniee, as ek loop dan maak dit so krap/kraak geluid. Ek kan ook nie vir lank sit met my kniee gebuig nie, moet so elke 5min my kniee reguit maak.En as dit baie koud is dan pyn dit net erger. Ek het nog nooit my kniee beseer of gestamp nie en is maar nou eers 20. Wat kan miskien fout wees?
Answer 982 views
Expert
Healthy Bones
Healthy Bones

01 Jan 0001

Test
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.