Ask an expert
Question

01 Dec 2004

Dupuytren-kontraksie in beide Hande
Hoe suksesvol kan 'n operasie wees vir bogenoemde kwaal? Dokters Nie gretig om te opereer nie. Ek is 63 jaar oud en albei pinkies redelik krom getrek. Sal n' plastiese chirurg nie meer gewens wees om te opereer nie Raadop,help asseblief! Sou graag van ander wou hoor met dieselfde probleem. Weet dit is n' oorerflike storie en blykbaar nie baie algemeen nie.
Answer 749 views
Expert
Healthy Bones
Healthy Bones

01 Jan 0001

Beste Alkie
Dit kan nogal 'n moelike operasie wees, maar as dit werk is dit baie suksesvol. Ek stel voor dat jy baie seker maak dat die chirurg (ortopediese chirurg, nie plasties) 'n welbekende handchirurg is wat weet wat hy doen. Onthou dat jy as pasiƫnt op 'n tweede opinie kan aandring. Doen eers so 'n bietjie huiswerk en vind uit wie die beste handchirurg is en kry 'n afspraak by hom.
Hoop jy kom reg.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.