Ask an expert
Question

19 Jul 2008

Hoofpyn van my nek
Was in ongeluk. X-strale wys ek het artritis in nek. Ek het ook erg sinus, elke nag trek ek my nek inmekaar omdat ek nie asem kry nie. Ek word elke oggend wakker met erge hoofpyn. Ek is ook erg sensitief vir pynpille. Die lewe raak vir my moeilik, want ek ly aan slaaploosheid ook. Wat kan ek doen om my nek beter te kry.
Answer 822 views
Expert
Healthy Bones
Healthy Bones

01 Jan 0001

Beste Sue
Ek stel voor jy sien 'n fisioterapeut of bio-kinetikus om vir jou 'n paar passiewe strekoefening vir die nek te gee.
Jy moet ook sorg dat jy 'n goeie kussing kry wat die nek ondersteun. Die slaaploosheid kan natuurlik die gevolg van die sinusitis wees- vra jou dokter om vir jou iets voor te skryf.
Sterkte
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.