Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- CyberDoc
- Oral health expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
Osteopenie en Comrades
Het osteopenie. Ek hardloop Comrades. Moet ek korter afstande doen?
Beste Marietjie
Het ongelukkig 'n bietjie min inligting oor jou (ouderdom ens.) om regtig 'n sinvolle kommentaar te maak. As jy nog normaal menstrueer, genoeg kalsium en ander voedingstowwe inneem en bewus is daarvan dat ooroefening gepaardgaande met 'n lae liggaamsgewig en afwesige stondes tot beenverlies kan lei, is dit waarskynlik nie nodig om op te hou met die Comrades nie. Jy kan die Nasionale Osteoporose Stigting skakel by 021- 931 7894 as jy meer inligting wil hĂȘ.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.