Ask an expert
Question

28 Nov 2005

SEER NEK
AS EK MY NEK VAN LINKS NA REGS DRAAI KLINK DIT OF BENE LETTERLIK TEEN MEKAAR SKUUR - SODRA EK MY NEK SO DRAAI IS DIE PYN WEG.
Answer 1,144 views
Expert
Healthy Bones
Healthy Bones

01 Jan 0001

Beste seer nek
Maak asseblief 'n afspraak by jou dokter sodat hy jou kan ondersoek en moontlik vir x-strale kan stuur. Dit klink asof daar miskien 'n bietjie osteo-artritis kan wees. Nek oefeninge kan moontlik hie help, maar raadpleeg jou dokter en vra vir 'n verwysing na 'n goeie fisioterapeut.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9472 votes
No
68% - 20295 votes
Vote