Ask an expert
Question

19 Apr 2006

Seer spiere in kuite
My spiere in my kuite maak knoppe soos krampe maar dis nie seer in die dag nie. Saans hou dit my uit die slaap want dit is 'n lam, lewelose gevoel wat ek in my bene kry. As ek hard daaroor vryf is dit pynlik en hard. Help asb.
Answer 5,955 views
Expert
Healthy Bones
Healthy Bones

01 Jan 0001

Betse Yana
Dit klink asof jy dalk "restless leg syndrome" het, veral na aanleiding van die feit dat dit jou saans wakker hou. Daar is ongelukkig nie 'n klinklaar opossing nie, maar baie pasiƫnte vind baat by magnesium en folaat supplementasie. Yspakke kan ook werk. Sny kaffeien, alkohol en tabak uit. 'n Slaapmiddel/ligte anti depressant kan jou help om beter te rus wat blykbaar ook die simptome op die lang duur kan verlig. In werklike erge gevalle word anti-Parkisons en anti -epilleptiese medikasie ook gebruik. 'n Besoek aan jou dokter is ook nodig om ander oorsake uit te skakel. Vir meer inligting oor hierdie sindroom, kan jy die National Institute of Neurological disorders and Stroke se webtuiste besoek.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9428 votes
No
68% - 19907 votes
Vote