Ask an expert
Question

18 Jul 2006

dringend!!!! Teldem
gebruik enig iemand 'n teldem?? En hoe werk die ding? word hy net aan 'n telefoon gekoppel of kan dit ook aan jou selfoon gekoppel word? wat is die tarief per maand???
Answer 352 views
Expert
Hearing Loss
Hearing loss

01 Jan 0001

Iella

Ek moet bieg dat ek geen idee gehad het wat 'n teldem is nie. Volgens die Deaf Community of Cape Town is dit 'n apperaat wat aan jou telefoon gekoppel word waarmee jy basies kan tik. Die probleem is om dit te kan gebruik moet albei persone 'n Teldem he. Nuwe tegnologie sluit nou TV skerms in wat gebruik kan word om met gebaretaal te kan praat.

Vir verdere inligting kan jy vir Faith by die Deaf Community of Cape Town contact by 021 671 6385. Sy weet nogal baie van Teldems af en kan jou verder help.

Sterkte

Gerhard
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9439 votes
No
68% - 20025 votes
Vote