Ask an expert
Question

20 Jan 2004

Apple Cider Vinegar
Hi Daar

'n Vriendin se Pa is 'n homopaat en hy het vir haar gese sy MOET elke dag 'n teelepel apple cider vinnegar drink? Is dit gesond en wat is die voordele/ nadele om dit te drink?

Dankie
Answer 11,076 views
Expert
Natural health
natural expert

01 Jan 0001

Hello Linda

Apple Cider geneem op 'n lee maag elke oggend verdun in 'n groot glas water is 'n natuurlike kuur wat al vir jare bestaan. Dit help met ontgiftiging in die liggaam wat verder lei tot beter gesondheid op alle vlakke. Appelasyn is ryk aan ensieme en voedingstowwe wat hoogs noodsaaklik is vir goeie gesondheid. Die groot ding is net om dit goed te verdun anders kan dit die maagwand irriteer.

Groete.

Estie
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.