Ask an expert
Question

28 Jul 2006

Apple Cider Vinegar Tablette
Haai Dr Debbie

Ek wil graag iets uitvind

Ek het so 2 weke terug begin om Apple Cider Vinegar Tablette te gebruik. Nie omdat ek gewig wil verloor nie, maar eerder om my liggaam te Detox sonder om oorboord te gaan. Ek doen karate en het op die oomblik seer vingers, heupe en kniee. Kan dit wees dat die pille dit erger maak? Ek wil dit net vir n maand gebruik. Dan wil ek nog n vraag oor die pille weet. Ek voel ook die laaste ruk duiselig, maar my bloeddruk is normaal. Nie seker of dit die pille ook is nie. Ek drink baie koffie en wil net weet of die twee miskien bots?

Baie dankie
Answer 1,324 views
Expert
Natural health
Natural health

01 Jan 0001

Haai

Die apple cider vinegar sal jou systeem detox en daarom is 'n mens se joints eerste seer. Die pyn wat ervaar word is toksienes wat vry gestel word. Hang of hoe toxic jy is hoe lang die symptome gaan laas.
Dit is nie algemeen maar kan moontlik vir jou wees dat die twee bots. Onthou die apple cider vinegar probeer van toksienes ontslae neem dus die koffie. As jy wil detox vermy koffie gedurende die tydperk.

Groete
Dr Debbie
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9476 votes
No
68% - 20327 votes
Vote