Ask an expert
Question

23 Jul 2006

BOOBS
hALLO EK HET BAIE KLEIN BOOBS SKEKER OMDAT EK ONDERGEWIG IS . iS DIT NADELIG OM HORMOONPILLE TE GEBRUIK WAT BORSTE VERGROOT EK HOOR OOK DIT LAAT MENS GEWIG AANSIT WAT MISKIEN NET GOED VIR MY KAN WEES ? hET SULKE PILLE ENIGE NADELE OF GEVARE
Answer 1,303 views
Expert
Natural health
Natural health

01 Jan 0001

Hello

Ek is nie seker watter hormoonpille jy van praat nie ?

Jy kan natuurlike herbs wat help om borste te vergroot. Ek stel voor as jy ondergewig is om te fokus daarop te plaas as om van die begin iets te wil gebruik vir jou borste. Sien 'n dieetkundige of nader 'n homoepaat.

Groete
Dr Debbie
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9465 votes
No
68% - 20209 votes
Vote