Ask an expert
Question

17 Aug 2011

Derm pyn
Hi Dr. Hoop u kan my help. Hoekom is dit as ek menstrueer pyn my dik derm aan die linker? Dis soos mensruasie pyn in my derm i.p.v my baarmoeder. Enige beweging in my derm is pynlik. Dit was ni altyd so ni , net die laaste paar maande. Sukkel so af en toe met my dik derm waarvoor bevispas tablette help. Baie dankie vir u hulp...
Answer 825 views
Expert
Natural health
natural health

01 Jan 0001

hello

die pyn kan wees van inflammasie. Gedurende menstruasie is daar meer inflammasie in die pelvic cavity. Van 'n Chinese point kan dit stagnation wees. Partykeer kan stress die pyn erger maak.

Chinese medicine werk baie goed vir enige menstruele pyn.

Groete
Dr Debbie
www.drdebbie.co.za
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.