Ask an expert
Question

19 Jan 2004

Melatonin
Is melatonin n natuurlike middel?

Sou u dit vir slaaploosheid aanbeveel?
Answer 895 views
Expert
Natural health
natural expert

01 Jan 0001

Hello Bennie

Melatonin is 'n hormoon in die liggaam. Iets wat heeltemal natuurlik voorkom en noodsaaklik is maar 'n eintlike aanvulling daarvan is nie ideaal nie. Die liggaam maak hormone. Gee liewers wat die liggaam nodig het om melatonin te kan maak en hier is Bio-Strath baie noodsaaklik en Urticalcin saam met 'n gesonde lewensstyl.

Daar is ander produkte wat sal help vir slaaploosheid soos Dormeasan van A Vogel, Nerva 3 van Natura of selfs net 'n bietjie Rescue Remedy. Bly weg van suikers en kaffeine, alkohol en mensgemaakte en veranderde kosse aangesien die die liggaam nadelig beinvloed.

Groete.

Estie

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.