Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- CyberDoc
- Oral health expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
Naelbreuk
Ek vermoed dat ek 'n naelbreuk het na my seuntjie se geboorte.Hy is 3 jaar oud & het 3,68kg by geboorte geweeg. Ek is van petit bou: weeg 48- 50kg & is 1,53m lank. My gynae het vir my gesê dat hy 'n baie groot baba was vir my posture & dat hy baie skade aangerig het. Sy't ook voorgestel dat ek mooi oorweeg of ek nog 'n swangerskap wil deurgaan, aangesien die 2de baba grootter sal wees as die eerste.
Vandat ek die keisersnee gehad het, voel my buik seer & soms baie opgeblaas. Ek het onlangs agtergekom dat daar 'n effense knoppie in my naeltjie is & dis nogal seer as ek daaraan raak - ek dink dit kan dalk 'n deel van my dunderm wees. Party dae is dit so seer dat ek nie my broeke kan vas kry of wil eet nie.
My ma het ook 'n naelbreuk laat regmaak toe ek nog klein was. Ek is baie bang om vir 'n operasie te gaan, aangesien narkose nie met my akkodeer nie. Is daar 'n natuurlike manier om dit reg te maak of is sny die enigste opsie?

Haai
omdat dit 'n fisiese probleem is en omdat ons nie weet hoe groot hiedie naelbreuk is, is 'n operasie heel moontlik die enige opsie. Daar is wel natuurlike middels wat ek kan aanbeveel om te help met die newe effekte van narkosie. Laat weet as jy 'n lys wil he.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.