Ask an expert
Question

21 Jul 2006

pyn(seer)
Ek weet nie wat die rede vir die pyn is nie,
Ek ondervind vir twee weke al pyn aan my regterkant dus min of meer onder my ribbekas. Dit is pyn maar meer soos seer. Wat kan
die oorsaak wees van dit? Moet ek 'n dokter gaan sien?
Answer 830 views
Expert
Natural health
Natural health

01 Jan 0001

Hello

die area waarna jy verwys is by jou lewer. Ek stel voor as jy in pyn is om liewers dat iemand daarna kyk en jou ondersoek.

Groete
Dr Debbie
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.