Ask an expert
Question

25 Jun 2010

Slaaploosheid
Is daar natuurlike probleme wat help vir slaaploosheid? My man snork baie en ek kry glad nie geslaap saans nie.
Answer 1,638 views
Expert
Natural health
natural health

01 Jan 0001

haai

jy kan magnesium probeer - dit relax die nervous system help vir dieper slaap. Probeer 'n produk kry wat so na aan moontlik as kos is. Jou slaap moet dieper wees om nie wakker te word nie. Jy kan ook Sedatif PC probeer saam met die magnesium.

Groete
Dr Debbie
www.drdebbie.co.za
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.