Ask an expert
Question

02 Feb 2004

Verwag
Hi

Ek is regtig bekomerd, ek wil graag eendag kinders kry, maar nou die probleem: Hulle se as jy swem terwyl jy jou p.m.s het en as dit dan wegslaan kan jy nie meer kinders kry nie,

Ek het geswem, met p.m.s, nou het dit weggeslaan dit is nou maar my tweede dag en alles is weg (wegeslaan) kan ek nog kinders kry? ek is 16 jaar oud en baie bang, hoe werk dit asb
Answer 301 views
Expert
Natural health
natural expert

01 Jan 0001

Hello Kyla

Dis bog. Swem kan 'n mens nie steriel maak nie.

Groete.

Estie

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.