Ask an expert
Question

28 Jun 2010

nek senuwee
Ek het neksenuwee wat knyp tussen werwels. Was by Orthopeed en Neurochirurg en het ook MRI scan gehad. Albei voel dat dit geoppereer moet word. Ook 2 kanale wat skoongemaak moet word. Geen fisio, nek infiltrasies tydens vorige behandeling het gehelp. Party mense sê  laat opereer en ander is daarteen. Wat staan my te doen die pyn is erg!
Answer 9,332 views
Expert
Orthopaedic Specialist Forum
Orthopaedic Specialist Forum

01 Jan 0001

As daar geen spierswakheid is nie is daar geen haas vir 'n operasie anders as jou pyn nie . As die pyn jou onder kry sal die operasie die volgende stap wees, as jy egter eers kan uithou verloor jy niks. Daar was al gevalle waar die pyn verbeter het sonder sjirurgie maar dit gaan jy moet besluit aangesien jy die persoon is wat saam met die pyn moet leef
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9364 votes
No
67% - 19336 votes
Vote