Ask an expert
Question

15 Jan 2013

lower back pain
voorheen gediagnoseer met tekens van scheuermann siekte in torako lumbale aansluiting en geringe eindplaat osteofietose en fasetgewrigdegenerasie. Ek probeer gereeld ligte oefeninge doen, maar dit voel kompleet asof iets agter naby heup uit haak dan loop ek vir dae met ongemak. Raak skoon vreesbevange as ek moet gaan slaap, dan is dit n vreetende gevoel, kompleet asof my laer rug nie -|- ak maak met matras en hangend bly.
Ek is nou al deur die 4de " baseset"  en al amper bankrot, maar niks help nie.....
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9467 votes
No
68% - 20215 votes
Vote