Ask an expert
Question

13 Aug 2007

Effek van bloedrrukmedisyne op lewer
El het vandag op TV 'n program gesien waarin beweer word dat bloeddrukmedisyne op die langtermyn lewer kan beskadig. Ek neem nou langer as 20 jar lank Ten Bloka en ook Lipitor. Kan ek iets addisioneel neem om die lewer in 'n goeie toestand te hou? Ek verneem sommige mense drink sogens warm suurlemoensap vir die doel.
Answer 604 views
Expert
Pharmacist
pharmacist

01 Jan 0001

Baie medisyne word deur die lewer gemetaboliseer en kan oor die langtermyn 'n effek op die lewer he. Maar langertermyn alkol gebruik het 'n soortgelyke effek.

Indien jy jou lewer wil help kan jy jou apteker vra vir 'n goeie lewer-vitamien
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9360 votes
No
67% - 19292 votes
Vote