Ask an expert
Question

18 Jul 2005

Ek is bekommerd oor plooie
Hallo
Kan julle my help asseblief. Ek is besig om baie plooie te kry in my gesig daar is net een woord dit lyk sleg ek raak oud in my gesig en is nou eers 45 jaar oud wat kan ek gebruik moet by sê ek is manlik
Answer 2,995 views
Expert
Pharmacist
pharmacist

01 Jan 0001

Deon,

Farmakologies is daar tans nie veel van 'n opsie beskikbaar nie. Wat ek voorstel is dat jy met 'n skoonheidsdeskundige (in groter apteke of spesialiteit-winkels) gesels rakende produkte soortgelyk aan revitalift, botulift en en selfs Q10 - Daar is verskeie vogrome en produkte beskikbaar vir mans en so 'n kenner sal in staat wees om die beste produk vir jou veltipe aan te beveel.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.