Ask an expert
Question

10 Jul 2008

hare wat verdun
Ek is 66 jaar. Ek vind dat my hare baie verdun het en eintlik half yl begin vertoon. Ek het begin om Vigro te gebruik. Siende dat dit nogal duur is en ek 2 houers elk van die sjampoe en conditioner moet gebruik, het ek gewonder of dit n dramaties verskil sal maak en of dit enigsins werk of is daar dalk iets beter op die mark?
Answer 10,331 views
Expert
Pharmacist
pharmacist

01 Jan 0001

Kate,

Die enigste ander opsie sal 'n produk wat minoxidil bevat wees - Iets soos Regaine vir vroue. Hoe effektief dit egter in persone ouer as 60 is, is egter onseker. Ek stel voor dat jy die Vigro probeer vir eers.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9369 votes
No
67% - 19367 votes
Vote