Ask an expert
Question

27 Jul 2005

i need hel urgent
my rug en nek is besig om my moedeloos te maak dis nou al 1 maand wat ek met die freeslike pyne rondloop ek was al by die dokter en toe doen hulle 'n EKG op my want ek het hoe bloedruk en my hart spring iut sy kassie hulle het agtergekom dat ek hart probleme het en vir my Purbloka gegee wat bevat die pilletjie alles en is daar iets anders wat ek kan gebriuk vir pyn my nek het 'n vreeslike brand pyn en ek kan net nie meer cope nie het U enige raat vir my die pille wat ek gebriuk is:spectrapain forte en do wit driehoekige pilletjie met 'n V en sy boksie is lig blou.
ek het gegaan vir 'n voltaren inspyting so 2 weke terug en dit het my niks gehelp nie ek het tot voltaren pille gebriuk en dit het ook niks gehelp nie. probeer a.s.b help ek is raad op
Answer 903 views
Expert
Pharmacist
pharmacist

01 Jan 0001

Carol-Ann,

Die pur-bloka is voorgeskryf vir die probleem met jou hart. Dit bevat die bestandeel propranolol, 'n beta-blokker, wat onder meer gebruik word by die behandeling van hipertense (hoe bloeddruk), borspyne (angina), onreelmatige of vinnige hartklop, migraine, tremore, en ander kondisies.
Daarteenoor is die tablette wat jy gebruik (spectrapain en Cataflam D) reeds baie sterk en ek twyfel of ander pynpille op die mark 'n beter effek sal toon. Jy sal moet teruggaan na jou dokter of self na 'n spesialis om die oorsaak van jou probleem vas te stel - Dit mag wees dat 'n senu 'vasgeknyp' is of dit mag 'n ander oorsaak ook hĂȘ. Spesifieke diagnose-verbante behandeling is beskikbaar, so hou moed.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9363 votes
No
67% - 19334 votes
Vote