Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- CyberDoc
- Oral health expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
Nasonex & Flonase
Goeie Dag
Ek wil net hoor wat is die verskil tussen Nasonex en Flonase is dit dieselfde?Indien nie is daar al ''n genereries uit vir Nasonex?
Nog ''n vraag wat is die regte dosering vir Orekox Junior vir my dogtertjie sy is 3 jaar en 3 maande oud my dogtertjie weeg 16 kg?
Baie dankie

Hi Desire
Nasonex en Flonase is NIE dieselfde nie. Daar is egter wel 'n generiese ekwivalent van Nasonex: Nexomist.
Vir Orelox is die aanbevole dosis 10 mg/kg/dag in 2 verdeelde doserings (dus elke 12 ure) vir 'n tydperk van 5-10 dae. Vir haar gewig van 16 kg is 'n dosis van 10 ml twee keer per dag dus aanvaarbaar.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.