Ask an expert
Question

06 Jan 2005

Oorgebruik van grandpa poeiers
Een van my klerke gebruik 8-10 keer per dag granpa poeiers. Kan u moontlik vir my die negatiewe effekte gee van dit?
Answer 13,093 views
Expert
Pharmacist
pharmacist

01 Jan 0001

M,

Die misbruik hiervan is definitief nadelig vir haar. Omdat hierdie poeiers aspirien sowel as parasetamol bevat sal meeste van die newe-effekte soortgelyk wees aan die misbruik hiervan. Die mees algemene newe-effek wat sy kan verwag is skade aan die mukosa van die maag en die moontlike ontwikkeling van 'n maag ulkus ("maagseer"). Skade aan die lewer kan ook nie uitgesluit word nie.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
31% - 9514 votes
No
69% - 20788 votes
Vote