Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- CyberDoc
- Oral health expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
Oorsuising (Tinnutis)
Ek verstaan 'n kombinasie van tannien, niasien, ginkgo, Vit B6 en 12 sal help hiervoor. Watter medikasie is op die mark wat hierdie alles bevat asseblief.
Alet,
Ek is bewus dat Ginkgo biloba en Niasien veral effektief is, terwyl B6 tot 'n mate ook 'n effek het. Die nut van B12 is nog onduidelik, maar daar is gevind dat groot persentasies pasiente met Tinnutis verlaagde B12 vlakke het en dit mag moontlik help. Sink en Melatonien is ook gevind om nuttig te wees.
Ongelukkig is ek nie bewus van 'n produk in suid-afrika wat al hierdie bestanddele bevat nie. Probeer ginko tablette sowel as niasien - Vra jou plaaslike apteker om iets aan te beveel. Jy kan ook 'n goeie B-kompleks oorweeg.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.