Ask an expert
Question

01 Feb 2008

PLAASVERVANGER VIR PHEDRA-CUT
Ek gebruik vir 3 maande Phedra Cut 5 dae per week. Dit werk uitstekend vir my, maar ek wil daarmee ophou. Ek voel egter effens "af" en lus vir niks as ek daarmee ophou.

Is daar iets wat ek in die plek van die Phedra Cut kan gebruik? Ek het nie die eetlusdempende uitwerking nodig nie, maar wel die energie en "mood lifter".

Answer 314 views
Expert
Pharmacist
pharmacist

01 Jan 0001

Ek stel voor dat jy geleidelik oorskakel na die stimulant-vrye weergawe van phedra-cut. Dit sal makliker om die gebruik hiervan te staak.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.