Ask an expert
Question

16 Aug 2011

SAMESTELING VAN TRAMA-HEXAL, LENTOGESIC &amp  TRAMACET TABLETTE
Wat is die samesteling van Trama-Hexal, Lentogesic en Tramacet tablette asseblief? My Moeder is met Adeno gedianoseer en neem van tyd tot tyd die bogenoemde medikasie teen pyn. Verduidelik asseblief in in voudige terme die samestelling en verskaf ook die newe-effekte van elk. My moeder neem tans Tramacet en het vanoggend effens duislig geword alhoewel sy die medikasie na ontbyt geneem het. Ons probeer vasstel of sy allergies is vir die medisyne aangesien sy maar hoogs sensetief is vir enige medikasie!
Baie dankie
Answer 17,260 views
Expert
Pharmacist
pharmacist

01 Jan 0001

TramaHexal bevat slegs tramadol, terwyl Tramacet 'n kombinasie van tramadol en parasetamol is. Tramadol is 'n opioied-pynstiller.

Lentogesic bevat die pynstiller Dekstropropoksifeen (wat tans deur die MBR ondersoek word met die gevolg dat Lentogesic streng gesproke nie meer beskikbaar is nie), parasetamol en die aminosuur L-glutamien.

Baie dokters gebruik nou produkte wat Tramadol bevat as plaasvervanger vir Lentogesic.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9369 votes
No
67% - 19367 votes
Vote