Ask an expert
Question

10 Oct 2009

SIMVASTATIN
SIMVOTIN 10mg se newe-effekte maak dit vir my onmoontlik om dit te gebruik! My cholesterol is baie hoog, agv genetiese oorsake. Ek is op die regte dieet, nie oorgewig, nie-roker,ens. Watter medikasie sal minder spierspasma, ' memory-loss'  ens. veroorsaak?
Asb HELP!
Answer 6,666 views
Expert
Pharmacist
pharmacist

01 Jan 0001

Hi Chieppa

Hierdie is 'n besluit wat deur jou dokter gemaak sal moet word. Ongelukkig is die spierkrampe een van die meer algemene newe-effekte van meeste cholesterol medilkasies. Dit mag wees dat jou dokter 'n laer dosis van die simvastatin mag aanbeveel,. Hy/sy mag ook 'n ander midel in dieselfde groep, of 'n heeltemal ander groep cholesterol-medisynes, oorweeg. Sterkte!
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9470 votes
No
68% - 20276 votes
Vote