Ask an expert
Question

06 Oct 2009

Slym
My seuntjie is een jaar oud, het loop neus wat tyd tot tyd geblok is en hy het slym wat hom pla, hy hoes die heeltyd. Mucospect en Flemeeze vererger die hoes want dit maak die slym los en dan hoes hy die heeltyd om dit uit te kry (en in die proses braak hy). Is daar nie iets wat die slym na onder kan uitbring nie. Indien nie, is daar iets anders wat u kan aanbeveel. Die nagte is regtig lank. Dankie
Answer 1,364 views
Expert
Pharmacist
pharmacist

01 Jan 0001

Hi

Jammer, niks wat dit onder sal uitlaat nie! Ek glo daarin dat die slym moet verwyder word - As dit bly waar dit is sal net dinge vererger. Probeer iets soos Bisolvon Linctus, en probeer ook om die neusie te behandel - 'n postnasal drip veroorsaak ook meer slym. Probeer iets soos Rhines Paed Stroop
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.