Ask an expert
Question

19 Jul 2005

Tan
Is daar iets wat ek kan drink of aan smeer vir 'n mooi tan sonder om in die son te kom of sonbed
Answer 458 views
Expert
Pharmacist
pharmacist

01 Jan 0001

Son,

Ja, daar is beide produkte wat jy kan aansmeer en kan drink in tablet/kapsuulform. Daar bestaan egter baie teenstrydigheid oor die effektiwiteit (en die kwaliteit van die "sonbrand") van hierdie produkte. Vra jou naaste apteek watter prouk hulle aanhou.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.