Ask an expert
Question

20 Jul 2005

Tan
Hallo kan jy vir ons 'n naam gee van 'n produk wat jy kan drink vir 'n mooi sonbrand. Woon in Bethulie en kan niks sê van ons apteek nie. Dankie
Answer 600 views
Expert
Pharmacist
pharmacist

01 Jan 0001

Soos ek genoem het bestaan daar baie twyfel oor die effektiwiteit van hierdie tipe (orale) prudukte. Oor die algemeen is "quick tan" smere meer effektief, maar die kwaliteit van jou 'sonbrand' verskil ook van produk tot produk. Kapsules is beskikbaar, maar jy sal waarskynlik dit in die stad by 'n groter apteek moet kry. 'n Paar voorbeeld hiervan is "No Sun Tan" kapsules en CytoTan (CytoTech). Indien jy besluit op 'n smeer in plaas van 'n kapsule kan jy "Elizabeth Arden's Oil Free Self Tanning Lotion for Body and Face" probeer.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9425 votes
No
68% - 19886 votes
Vote