Ask an expert
Question

19 Apr 2006

Vermox
Kan u asb vir my se wat die dosis is vir Vermox vir my 3 jarige seuntjie? Ek het gisteraand vir hom 'n teelepel gegee, maar my skoonma se ek moet dit vir 3 aande herhaal. Baie dankie.
Answer 517 views
Expert
Pharmacist
pharmacist

01 Jan 0001

Loise,

Dit hang af van watter botteltjie VERMOX jy gekoop het - Daar is Vermox SD (single dose) wat 'n 10 ml botteltjie is en daar is gewone Vermox wat 'n 30 ml botteltjie is. Vermox SD is alles op een slag, maar ek sal dit nie vir 'n 3 jarige aanbeveel nie. Gewone Vermox - Waarskynlik die een wat julle by die huis het is een lepeltjie (5ml) soggens en saans vir drie dae - Hierdie kursus moet voltooi word.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9362 votes
No
67% - 19312 votes
Vote