Ask an expert
Question

03 Apr 2007

WIL MEER WEET OOR CIPRALEX
HI EK WIL NET MEER WEET OOR CIPRALEX 10mg.MY GINEKELOOG HET DIT VIR MY VOORGESKRYF OMDAT EK BIETJIE BEDRUK VOEL.SY HET GESE EK MOET EEN TABLET DAAGLIKS DRINK.WAT IS DIT 'n ANTIDEPRESANT OF WAT!EK KRY OOK PANIEK AANVALLE SAL DIT HELP?HOE LANK GAAN DIT VAT OM TE WERK?
Answer 629 views
Expert
Pharmacist
pharmacist

01 Jan 0001

Cipralex is 'n selektiewe serotonien heropname remmer, oftewel 'n antidepressant. Dit werk egter ook vir angs en paniek - Dus slaan dit twee vliee met een klap! Dit neem 2 -3 weke om effektief te wees en newe-effekte is relatief min in vergelyking met ander produkte. Ek beveel aan dat jy met 'n halwe tablet begin vir die eerste vier dae sodat jou liggaam daaraan "gewoond" kan raak.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9439 votes
No
68% - 20031 votes
Vote