Ask an expert
Question

13 Jul 2010

Yasmin en cholesterol
ek gebruik yasmin nou vir 2 en half maande en sederdien is ek naar elke tweede week op die kaartjie. Sal dit verbeter? My dokter het algemene checkup gedeon en nou het ek hoe cholesterol - iest wat ek nooit gehad het nie - kan yasmin dit veroorsaak?
Answer 650 views
Expert
Pharmacist
pharmacist

01 Jan 0001

Hi Liz

Die naarheid is relatief algemeen en meeste vroue oorkom dit binne 'n maand of twee.

Navorsing het gevind dat orale voorbehoedmiddels verbind kan word met 'n effense verhoging in totale cholesterol-vlakke, veral in vroue tussen die ouderdom van 14 en 24. Enige veranderinge in cholesterol wat waargeneem is, steek egter net kop uit tydens die eerste 3 maande van terapie met die voorbehoedmiddel en geen verdere veranderinge in cholesterol na die eerste drie maande is waargeneem in pasiente nie.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.