Ask an expert
Question

23 Jan 2013

maagpyn
My kind is al 5 jaar oud en hy kla al vandat ek kan onthou van maagpyn, sy maag is altyd seer. Het hom al by doktors gehad en hul sonars,plate en bloedtoetse gedoen maar kan niks fout kry nie. Kan jy my dalk help asb
Answer 817 views
Expert
Podiatrist
podiatrist

01 Jan 0001

Dankie vir jou e-mail, maar n "podiatrist"/ voetkundige behandel voete en been probleme. Kontak jou Dokter vir verdere verwysings.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.