Ask an expert
Question

31 Jul 2006

help?
Ek is 26 jr en 1,7m lank. Ek het in die laaste 1 en half drastiese gewig toename getoon. Was by dieetkundige waarna ek 'n lae Gi dieet volg asook kolon spoelings en limfdreinering. Ek is baie hardlywig. Die laaste 5maande het ek van 60kg na 65kg toegeneem. Kan my gewigstoename wees tov probleme tov kolon? En wat kan ek doen om te keer dat ek nie gewig aansit en gereelde stoelgang?
Answer 340 views
Expert
Probiotics expert
Probiotics expert

01 Jan 0001

U sal beter advies kry van jou dieetkundige. Ek glo nie dat jou kolon die probleem is vir jou gewigstoename nie. Genoeg vesel, vrugte, groente en water daagliks sal beter as probiotikas wees vir hardlywigheid.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9432 votes
No
68% - 19950 votes
Vote