Ask an expert
Question

12 Nov 2013

Ek is tans op Nordette. Het 2 van die geel pilletjies geskip. Kan die moontlikheid daar wees dat ek swanger is?
Ek het Sondag seks gehad en ek het op sondag die 2de geel pilletjie geskip van die 2de ry Laaste 2 in ry op die pakkie. Kan dit moontlik wees dat ek swanger kan wees of kan ek nie so swanger raak nie? Ek kry glad nie meer menstruasie nie, agv hoƫ estrogeen vlak in pil?