Ask an expert
Question

03 Dec 2004

Antwoord doc wel vrae??
Hello Doc
Ek wil graag 'n vraag vra, maar dit lyk nie of U antwoord nie, dit lyk eerder of ander mense 'n eiertjie te le het oor alles wat ander mense vra, dit is so kinderagtig.

Hierdie is 'n site vir mense met probleme nie 'n chatroom nie!!!!

Ek is te bang om 'n vraag te vra, want ander mense wat niks beter het om met hulle tyd aan te vang sal weer iets daaroor te se he.

Dankie in elk geval vir 'n wonderlike site, want die ander dokters antwoord darem die vrae, daar is nie mense wat kommentaar lewer behalwe die dokter self nie.

Dankie
Nina
Answer 786 views
Expert
Sexologist
sexy

01 Jan 0001

I only answer questions in English else I will be having to do so in the 11 official languages, so please feel free to ask your question in English and if it is related to Sexual Health I will answer it.

Dr Elna McIntosh
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9363 votes
No
67% - 19335 votes
Vote