Ask an expert
Question

26 Jun 2010

Groot probleem
Ek het ''n krieses en soek asb advies, as jy kan help gee asb vir my raad en as nie kan nie moet asb nie ''n post plaas nie. Ek kom te vinnig en wil van my kop af raak daar oor. Ek wil weet wat ander mans doen om dit reg te kry om langer uit te hou as hulle sex het. Ek het al probeer om ''n dratie te vat ''n ruk voor ek sex het, maar dit werk nie werklik nie. Ek wil graag sex kan hê  en kom wanneerr dit vir my geleê  is. Waar kan ek regtig hulp kry en die ander ding is, ek sal wil weet of enege man op die forum dit kon reg kry om dit te oorkom. As daar ''n dame is wat se man dit kon oorwin laat my asb weet hoe. Ek benodig hulp my huwelik te red.
Answer 14,310 views
Expert
Sexologist
sexologist

01 Jan 0001

you suffer from Premature Ejaculation, or PE. please consult your GP for treatment options. you can also consult our website for non-medical techniques to resolve PE.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9380 votes
No
67% - 19432 votes
Vote