Ask an expert
Question

07 Feb 2013

Probleem om te kom
Ek het geen probleem om styf te word nie, maar sukkel om te kom. Soms kom ek net elke 2de aand. Ek het gereeld seks, soms tot 3 keer n dag.
Het u vir my raad?
Dankie
Answer 5,486 views
Expert
Sexologist
sexologist

01 Jan 0001

Beste Japie,

Daar is 'n paar moontlikhede hier. Hoe meer gereeld 'n man seksueel aktief is, en daar nie die opbou van seksdrang is nie, is dit heel natuurlik dat die man langer kan vat om te kom.

Elke man is ook uniek en sekere seksuele posisies en aktiwiteite gee nie genoegsame stimulasie om tot die punt van kom te kom nie. Varieer die seksuele stimulasie and laat toe dat jou seksuele "lus" meer opbou.

Dit is ook nie altyd nodig om te moet kom met elke seksuele daad nie.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
31% - 9519 votes
No
69% - 20860 votes
Vote