Ask an expert
Question

21 Nov 2005

Swinging disgrace
Hi daar aan almal.

Graag wil ek net die volgende aan almal deel.
Dat ek en my vrou se opinie oor swinging net van die slegste getuig. Almal praat net van die lekker en die mooi daarvan, maar die koue waarheid het ons menigde male in die gesig geslaan.
Dit is 'n wêreld vol leuns en agterbaksheid.
By die mans gaan dit net oor seks en niks meer nie, en as hul nie hul sin kry nie is hul sommer misluk en opgeruk, die vroue aanvaar nee nog dalk as nee.
Die stories wat altyd vertel word dat die reëls voor die tyd neergelê word en daar word daarby gehou.....snert, die reëls word wel neergelê, maar daar word nie daarby gehou nie.

Almal sê gaan na daardie klub of daardie plek, dit is puik, maar sodra jy daarkom, is daar die sogenaamde click wat onmiddelik gevorm word. Sou my vrou die aand besluit dat sy net wil kyk, kom karring die mans op , baie subtiele manier aan haar, dat sy dan maar wel toegee net om van die laspos ontslae te raak.
Selfs in die begin het ons dit so privaat as moontlik probeer hou, mense ontmoet wat al jare in die soort van game is.
Wat word elke keer gesê, ons doen net waarmee jul gemaklik is en vir ons gaan dit nie net oor seks of die saam speel nie..........nee ons wil graag vriende wees en bly.......sommer lekker saam kuier.
Kom ons wel by die doen is dit ‘n totale perd van ‘n ander kleur. Weer as die vrou net wil kyk of net wil kuier is almal sommer opgeruk.
Daar waai die vriendskap ook sommer by die deur uit............

Maar so leer mens.
Answer 1,260 views
Expert
Sexologist
sexy

01 Jan 0001

Thank you for sharing your story

E Mc
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.